Hier is die kategesemateriaal vir hierdie week en vorige weke soos op die jaarprogram aangedui. 

Ouers en kinders word gevra om hierdie materiaal saam by die huis te behandel omdat ons nie gedurende die inperktyd in ons groepe bymekaar kan kom nie.  (Ons vra dat julle asb nie hierdie materiaal sal versprei nie omdat dit onderhewig is aan kopiereg).

Kontak asb enige tyd julle kategete ou daar enige vrae of onduidelikhede wees.

DatumTemaAanbieder MateriaalKinder Materiaal
10 Mei9PDF
PDF
17 Mei10PDF
PDF
PDF
24 Mei11PDF
PDF
PDF
31 Mei12PDF
PDF
PDF
7 JunieRus
14 Junie13PDFPDF
21 Junie14PDF
28 Junie15PDFPDF
PDF