Sondag 12 April 2020 – Opstandingsondag

Hierdie jaar se Paasfees is in baie opsigte uniek.  Ons vier vandag die opstanding van die Here soos die dissipels van die Here – by ons huise.  Vanoggend beleef ons hoe hierdie nuus ook na ons toe kom en ons wêreld kom vul.  In die goeie nuus oor Paasfees hoor ons van 3 leë plekke en ons sien hoe die Here hierdie leë plekke gebruik om ons lewens tot oorloop vol te maak!

 

Comment(1)

  1. Reply
    Felicia Venter says:

    `n Baie insiggewende en “nuwe” benadering tot die opstanding van Jesus. Baie dankie vir `n uitstekende boodskap.

Post a comment