Vrugte, ‘n Plan & ‘n Blou Oog (Kindererediens – 29 Maart)

Hallo Maats!  Sarel het in die afgelope week ‘n GROOT les geleer oor Vrugte van die Gees.  Hy en Bella gesels vandag met mekaar oor alles wat gebeur het.  Vra vir die grootmense in julle huis om julle te help om hierdie Video te kyk.  Onthou om die teksgedeelte na die tyd in julle Bybels te lees en vir almal in die huis te vertel wat julle gehoor het.

Comment(1)

  1. Reply
    Jaco says:

    Wow! Dankie, was baie goed!

Leave a Reply to Jaco Cancel reply