Waar kyk ek as ek niks kan sien nie?

Dink net hoe sou dit wees om in die toekoms te kan inkyk.  Hoe sal dit ons hede verander as ons die toekoms sou kon sien?  Ironies genoeg is die toekoms juis in krisistye die plek waar mense die meeste probeer kyk.  Ons wil weet, ons wil sekerheid kry en ons wil beplan vir wat voorlê.  Ons sien vandag hoe die Here die volk Israel geleer het om op die regte plek te kyk om genoeg te kan sien om te weet waar hoop te vinde is.

Comment(1)

  1. Reply
    Willie Rossouw says:

    Dankie vir die diens en boodskap. Sterkte in die tydperk. Mooi dag. Klank is goed.

Post a comment