Hierdie afdeling is bedoel vir die Graad R tot Graad 3’s.

Almal in hierdie ouderdomsgroep doen dieselfde kategesemateriaal.  Ouers is welkom om die materiaal te gebruik om tydens die inperktyd met hulle kinders te behandel. Sien ook die aangehegte program om te sien watter tema by watter Sondag aan die beurt kom.